BC
Ben C

1 reviews | Active since May 2016

12 May 2016, 15:48

Claime card

<p>ekt n eis ingesit by santam waar ek versekering het., daar was in gebreek in my voertuig! Die 16/04/2016 in die oggend ure, ek het dit aangemeld by die polisie! Daar na het ek die saak nmr en als gaan in gee by my versekering. , hulle het n assessor aangestel ( Phillip Lewarne , *** ) hy het n ver**** by my kom af le. Hy het toe vir my n Santam Claime Card gegee, en gese die eis word daar op in betaal, ek kan op enige plek koop! Maar niks gese dat ek geen onttrekking kan doen met die Card nie! Ek het al eise gehaat in die begin van die jaar sonder geen claime Card nie hulle het dit in my rek ge dep waar my maandelikse premie met debit elke maand af gan., die geld is tot vandag 12/05/2016 nie uit betaal nie! En hulle weier om dit in my rek in te betaal waar my debit order elke maand af gan, hulle wil dit in die CLAIME CARD inbetaal! Ek het van die ietems wat geseel was om rekening gaan koop ek moes n upgrade doen net om n foon te kry! Wie moet dit veder betaal?! En die assessor weier om my te help (Phillip Lewarne ) en Santam se hy is al 1 wat my kan help) ek soek ASB!!! Net hulp!!!!</p>

0
Replies (1)
Santam
Santam's reply17 May 2016, 09:32
Official
Good day Ben This response is to confirm that we have mailed you requesting more information, as the information attached to this complaint is insufficient for us to follow up on. We await your response. Kind regards Kurt Koopman Client Care Manager

Best regards,