<p>My verkoelings eenheid het probleme begin gee. Ek het gespesialiseerde mense gekry wat na die eenheid kom kyk het. Volgens hulle is die eenheid onherstelbaar en is daar geen parte meer beskikbaar vir die spesifike eenheid. Ek het die eis by Santam ingedien. Ek moes 2 keer dieselfde vorm voltooi voordat my eis geregistreer is. Ek is gister in kennis gestel dat 'n assessor vandag gaan kom kyk. Die assessor was 'n rukkie gelede hier. Hy het nie eers die eenheid aanges***el om te kyk of hy koud maak nie. Sy rede hiervoor was dat hy nie kennis het van sulke eenhede nie. Hy het beweer dis 'n elektriese fout ipv 'n tipe "valve" wat foutief is. Dit is uiterse swak diens! Ek ondervind dit onaanvaarbaar! Toe ek die polis uitgeneem het, het Santam my verseker ek het GEEN bybetalings nie! Nou wil Santam my R4000 uitbetaal minus die R1000 = R3000! Die persoon met wie ek in verbinding was ten tyde van my polis se uitneem was Tyrone Fredericks. Daardie waarde is geensins met my bespreek nie! Dit is uiters swak! Vir my eerste eis by Santam vind ek dit baie deurmekaar en onprofessioneel!</p>
Good day
Thank you for your post.
Please be advised that we are in the process of investigating your complaint.
We will be in contact with you shortly.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
Best regards,
Good day
Thank you for your post.
Please be advised that we are in the process of investigating your complaint.
We will be in contact with you shortly.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
Best regards,
Good day
Thank you for your post.
Please be advised that we are in the process of investigating your complaint.
We will be in contact with you shortly.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
Best regards,
Good day
Thank you for your post.
Please be advised that we are in the process of investigating your complaint.
We will be in contact with you shortly.
Thank you and kind regards
Kurt Koopman
Client Care Manager
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.