lP
laurie P

1 reviews | Active since Aug 2013

09 Sept 2024, 10:15

Waarlik spoedige diens.

Na 'n probleem met die twee pot stelsel het Sanlam waarlik hulle woord gestand gedoen en my versoek blitsvinnig afgehandel. My versoek is laasweek Dinsdag die 3de September ingedien en ek het vanoggend die mail gekry dat die versoek afgehandel en die bedrag Woensdag die 11de inbetaal sal wees. Baie dankie.

0
Replies (1)
Sanlam
Sanlam's reply09 Sept 2024, 10:45
Official
Good day Laurie

Thank you for taking the time to provide us with this feedback.

It is really appreciated.

Regards
Sanlam Client Care