HR
Hendrina R

1 reviews | Active since Mar 2012

01 Mar 2018, 10:18

VOORDEEL UITBETALING

ek het aangevra om my belegging los te maak, en uit te betaal, aangesien ek die fondse benodig ,,, ek stuur emails, en elke keer kry ek net n nuwe verwysings no maar verder geen terugvoering nie, ek het inges***el my besonderhede verander, en hulle vir my gese, hulle sal terug kom nog niks sedert 20 Febr. 2018

mev HENDRINA J ROOS PLANNO ********** 27X6 VERWYSING ********** 332 ********** 043

0
Replies (3)
Sanlam
Sanlam's reply01 Mar 2018, 10:47
Official

Goeiedag

Ons erken ontvangs van u klagte en sal die aangeleentheid ondersoek.

VriendelikeGroete

Klienteverhoudinge

Sanlam
Sanlam's reply01 Mar 2018, 10:47
Official

Goeiedag

Ons erken ontvangs van u klagte en sal die aangeleentheid ondersoek.

VriendelikeGroete

Klienteverhoudinge

Sanlam
Sanlam's reply01 Mar 2018, 15:37
Official

Goeiedag

Mev. Lotze het bevestig dat sy met u ****ak gemaak het rakende u klagte. Sy het ook genoem dat sy haar direkte ****ak besonderhede aan u gegee het.

VriendelikeGroete

Klienteverhoudinge