1 reviews | Active since Oct 2020
Swak ondersoek deur Forensies
Ek gee nog steeds oor die algemeen 3 sterre Swak ondersoek gedoen deur Sanlam se Forensies Ek was mislei om sekere besluite te neem ivm herhalende inkomstes en dit later rapporteer. Sanlam se Forensies het 8 maande lank die saak ondersoek. Belaglik en n bevinding gemaak tgv Sanlam. Ek wil net meld dat niemand enige onderhoud met my gevoer het in die 8 maande nie. Dit is vreemd, want by enige ondersoek moet daar n gesprek plaasvind. Ek het daarna aan jul ****akpersoon Thesen Naicker my redes verstrek. Nou is dit maklik. Speel die grootmaatskappy boelie beleid en ignoreer my. Al my info is daar by julle. Voor my Sanlam loopbaan was ek n speurder in die destydse SAP wat vir 12 jaar sulke tiepe klagtes ondersoek het. So ongelukkig het ek baie meer kennis ivm bedrog as die gemiddelde mens en ek is ook seker meer as julle ondersoekes by Forensies. Ek voel baie sterk dat ek bedrieg was en sal bly wees iemand kan weer hierna kyk. Iemand met die nodige ondervinding en wat nie 8 maande sit en ploeter nie. My kode was 172375 en alles is daar by julle op rekord
We acknowledge receipt of your complaint. Your matter was escalated to the relevant department for further handling.
Kind regards,
Sanlam Client Relations
We acknowledge receipt of your complaint. Your matter was escalated to the relevant department for further handling.
Kind regards,
Sanlam Client Relations
