1 reviews | Active since Jul 2023
Swak dies
Ek het op 12/06/23 aansoek gedoen vir die afkoop van 'n polis. Het dieselfede dag die dokumente van Sanlam ontvang, ingevul en terug gestuur. Die volgende oggend het ek ' epos ontvan wat die volgende aandui: 1. Dit neem twee werksdae om die eis te registreer 2. Dit eis sal daarna binne 5 werksdae uitbetaal. Dit is van dag 13/07/23 nog geen uitbetaling nie Na meer as 12 oproepe en eposse het n bestuurder my gister 12/07/23 om 16:45 ge****ak. die eerste keer sedert 12/06/23 Volgens hom sou die gelde voor middernag in my rekening betaal word.
Ek moes my vakansie reelings in die KNP skuif wees die feit dat ek die geld nodig gehad het om my voertuig wat herstel moes word/ Huidglik loop en waar ek moet wees. Het nie epos by die huis nie. Loop dus na my kantoor om eposse te stuur asook na die plaaslike besighede vir inkopies..
'n Eenster is nog te veel. My gesonde verstand kan dit nie verstaan dat dit meer as 'n maand neem om 'n eis uit tebetaal nie. Sanlam is swakker as die beste munisipaliteit in Suid Afrika
We are sorry to hear about your service experience and have requested the responsible team to urgently assist with this matter.
Regards
Sanlam Client Care
We are sorry to hear about your service experience and have requested the responsible team to urgently assist with this matter.
Regards
Sanlam Client Care
We have received feedback that an email has been sent to you.
Regards
Sanlam Client Care
We have received feedback that an email has been sent to you.
Regards
Sanlam Client Care
