HvdB
Hanlie van den Berg

1 reviews | Active since Sept 2016

22 Jun 2023, 14:17

Swak diens SANLAM

Ek het in Mei navraag gedoen oor 'n belegging van my wat ek wil losmaak. Alle vorms is ingevul en ingestuur. Ek het later navraag gedoen en is gesê uitbetalimg geskied op 21 Junie. Op die WA groep en deur 'n agent op foon. As jy 'n epos stuur moet jy 'n hele klomp werksdae wag voor hulle die epos beantwoord. Ek bel vandag om te se uitbetaling het nog nie geskied. Moet nou hoor dit is nou eers by die "spesialiste". Dit na ek pertinent gesê is uitbetaling geskied op 21 Junie. Nou is 'n special request ingesit wat....raai.....3 werksdae mag neem!!! Dit alles om te speel vir tyd. Uiterse swak diens!!!!!!! Sal nooit weer belê by SAMLAM nie!!!

Hanlie van

0
Replies (3)
Sanlam
Sanlam's reply22 Jun 2023, 14:27
Official
Goeie dag Hanlie

Ons is jammer om te hoor van u swak kliëntediens ervaring. Ons het u klagte na Sanlam Lewens verwys.

GroeteSanlam Kliëntesorg
HvdB
Hanlie van den Berg's update22 Jun 2023, 20:17
Reviewer Update
Dankie dat die probleem nou opgelos is vir my.
Sanlam
Sanlam's reply23 Jun 2023, 08:06
Official
Goeie dag Hanlie

Ons is bly om te hoor dat u klagte opgelos is.
GroeteSanlam Kliëntesorg