1 reviews | Active since May 2018
Slegte Kliente diens
My vrou wil versekering deur Sanlam kry,(Lewens, Uittree Annuïteit en ongeskiktheids dekking) en ons is net voor die Lockdown getroud.
Dus is my vrou se van nog volgens alle dokumente haar nooiens van want binnelandse sake het nog nie ons huweliks sertifikaat reg nie en ons kan dit ook nog nie gaan afhaal nie, sowel as haar ID dokument kan sy nog nie verander nie.
Sy moet nou vir bloed toetse gaan maar was nou al 2 keer terug gestuur vanaf Pathcare as gevolg van bogenoemde. Dit is patetiese diens dat my vrou, julle klient die admin moet doen om haar goed uit te sorteer. Sy is julle toekomstige klient en dus verwag ek julle al die admin moet doen, want dit is waarvoor julle Kommissie kry en self potensiel "Binder" fooie kry.
Ons neem kennis van jou klagte en sal dit verwys na die betrokke afdeling vir spoedige diens.
Vriendelike groete
Klienteverhoudinge
Ons neem kennis van jou klagte en sal dit verwys na die betrokke afdeling vir spoedige diens.
Vriendelike groete
Klienteverhoudinge
Ons het verneem dat 'n konsultant ****ak gemaak het met u.
Ons beskou die saak as afgehandel en u kan enige tyd met die betrokke konsultant inverbinding tree.