RP
Raelene P

1 reviews | Active since Oct 2013

04 Nov 2020, 08:17

Sanlam vertrap die armes

Ek het in my dag des lewens nog nie sulke ongevoeligheid by 'n groot versekeraar ervaar nie. Hoeveel pandemies het ons al beleef ? Wel, dit is my eerste...... Wie sou kon raai dat die ekonomie so sou val ? Nee, by Sanlam gee hulle nie 'n flenter om oor polisse wat jare al betaal word nie, maar nou omdat my inkomste so geval het, het ek agter geraak met die betaling. 'n Klomp annuiteite is opbetaaald gemaak, wat nie 'n probleem is nie, Wat wel vir my 'n GROOT probleem is, is dat al die gelde wat ek oor jare en jare betaal het, in die riool af is !!!!! Ek hoop die persoon wat hirdie ongevoelige besluit geneem het, word deur Covid geraak op 'n manier wat hy/sy nooit sal vergeet nie

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply04 Nov 2020, 08:22
Official
Geagte Raelene

Ons erken ontvangs van jou klag en sal dit verwys na die betrokke afdeling om te ondersoek.

Groete
Sanlqm Client Relations 
Sanlam
Sanlam's reply05 Nov 2020, 09:24
Official
Geagte Raelene

Sanlam se Klientesorg het reeds in Mei 2020 u geantwoord op u klagte en het nou u klagte verwys na Sanlam se arbiter vir verdere ondersoek.

Sy kantoor sal binnekort met u inverbinding wees.

Vriendelike groete

Sanlam Klienteverhoudinge