cO
christelle O
1 reviews | Active since May 2013
19 Aug 2015, 08:57
Sanlam reageer na 5jaar steeds nie
My ma is oorlede 21 sept 2010. Sy het 'n paar polisse by sanlam. Twee het uitbetaal. Ander polisse kry ons net eenvoudig nie antwoorde uit sanlam nie. Absa hanteer boedel. Ons soek antwoorde!!!!! Dis al amper 5jaar later en ons bly in die duister!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sanlam's replyOfficial
19 Aug 2015, 09:22Hello christelle1987,
Hiermee erken ons ontvangs van u klagte en sal reel vir dringende ondersoek.
Vriendelike Groete
Klienteverhoudinge
Hiermee erken ons ontvangs van u klagte en sal reel vir dringende ondersoek.
Vriendelike Groete
Klienteverhoudinge
Sanlam's reply19 Aug 2015, 09:22
Official
Hello christelle1987,