1 reviews | Active since Aug 2010
Sanlam not keeping there word
Op 09 April 2015 het ek 'n eis by Sanlam ingedien vir 2 x polisse wat ek wou laat uitkeer. Ek het alle dokumente geteken en dadelik aan Sanlam gestuur. Op die 13de April het ek Sanlam direk ges***el en met ene Hoosain gepraat. Ek het aan hom verduidelik hoe dringend ek die polisse woul laat uitkeer. Het het en besvestig dat hy 'n dringende aansoek ingedien het en dat die polis (hy het glo nie die een polis ontvang nie) binne 48 uur uit sou betaal. Hy het sy peroonlike e-pos adres vir my gestuur sodat ek dadelik die ander polis se dokumente aan hom kan stuur sodat hy 'dringend\ aandag daaraan kon gee. n Uur later ontvang ek 'n e-pos vanaf Sanlam om te se dat hulle nie aan my verseok kan voeldoen nie aangesien my handtekening van 'n vorige verskil. Ek het hulle dadelik gebel en met Magda gepraat. Se noem dat dit bloot net 'n dokement is wat nie geteken is nie
We acknowledge receipt of your complaint and will arrange for urgent investigation.
Kind Regards
Client Relations
We acknowledge receipt of your complaint and will arrange for urgent investigation.
Kind Regards
Client Relations
