1 reviews | Active since Apr 2023
Sanlam, n brief van Wynand Strooh af...
Goeiedag, ek sien julle reply so ek plaas maar hier alhoewel ek n Cumulus Echo Retirement Annuity het. Ek wil net sê dat ek vir Sanlam na die ombudsman gaan sleep oor die transaksie aangaande verwysings nommer ***. Sanlam is an inept financial services company with absolutely no regards for their clients, Sanlam does not understand business or customer relations and turns every five minute office procedure into a month long train reck which ends with Sanlam saying *No* to your request, please study te reference number and promptly get your affairs in order before 18/04/2023 (this complaint posted on 12/04/2023) as I give you a week to solve this simple office procedure and transaction which can be done in two days maximum by any other financial services company, I insist on not waiting a month till 05/04/2023. Julle *Sal* my behandel soos n kliënt en dan ook sommer goeie diens aan my gee, anders is julle voorland die ombudsman en natuurlik speel die ombudsman nie speletjies nie. Mooi dag, Wynand
Ons is jammer om te hoor van u ontevredenheid met ons diens. U klagte is na die betrokke departement geëskaleer om u by te staan.
Groete
Sanlam Klientediens
Ons is jammer om te hoor van u ontevredenheid met ons diens. U klagte is na die betrokke departement geëskaleer om u by te staan.
Groete
Sanlam Klientediens
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons neem ook kennis van u waardevolle terugvoer. Lekker dag verder.
Groete
Sanlam Klientediens
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons neem ook kennis van u waardevolle terugvoer. Lekker dag verder.
Groete
Sanlam Klientediens
