JP
Jop P

1 reviews | Active since Feb 2017

15 Jan 2024, 15:14

Sanlam = Leuns en lee beloftes

Dis vandag 5 en 'n halwe maand sedert ek 'n eis ingeien het by Sanlam. Verlede week het 'n persoon in die call centre en 'n konsultant my hart en mond belowe dat ek Maandag 15 January 2024 die uit**** sal ontvang. Soos verwag geen woord of tyding. Ek hou al 30 min aan op die call centre. Hulle klientediens is uiters swak. Eks verlee oor die besluit om my vertroue in hul te plaas. Sanlam gaan ten gronde!

0
Replies (3)
Sanlam
Sanlam's reply15 Jan 2024, 15:32
Official
Good day Jop  
 We are sorry to hear of your poor client service experience. We have escalated your complaint to the relevant department.
 
 Regards
 Sanlam Client Care 
JP
Jop P's update15 Jan 2024, 15:34
Reviewer Update
This still does not resolve this long outstanding issue.
Sanlam
Sanlam's reply18 Jan 2024, 11:40
Official
Good day Jop

This is to confirm that you have been contacted and is being assisted.

RegardsSanlam Client Care