HcyhmU
How can you help me Unexceptable

1 reviews | Active since Feb 2019

01 Nov 2019, 14:41

SANLAM BETAAL POLIS NIE UIT NIE

Op 02/10/2019 moes n polis van my uitbetaal. Ek het alle nodige dokumente gestuur en geteken. Ek het n triple baypass gehad en twee weke gelede weer n hartaanval. Ek benodig dringend die fondse omdat ek nie op n mediese fonds is nie. Hier laat my stres. Wanneer word hierdie polis uitbetaal??? Hoe lank nog??? Ek stuur eposse maar kry nie n Antwoord nie. Hierdie is onaanvaarbaar en UITERS DRINGEND!!!!!!!!! S***EL MY DRINGEND OP NR SOOS AANGEDUI. DIT IS NOU N MAAND ALREEDS. EK HET MEDIKASIE DRINGEND NODIG.

0
Replies (3)
Sanlam
Sanlam's reply01 Nov 2019, 15:24
Official
Dear Vanessa

We are mindful that the client experience was not perhaps what you expected.  We are committed to change it.  It is for this purpose that your case was now escalated to the relevant department for urgent attention.  Note that a consultant will make direct contact with you and make sure you get the direct contact detail of the consultant.  We would encourage you that all future dealings relating to this matter should be handled directly with this consultant for a more expeditious handling of your case. 
Kind Regards 

Client Relations

HcyhmU
How can you help me Unexceptable's update01 Nov 2019, 15:37
Reviewer Update
Ek hoop hulle verstaan dat ek dringend die geld benodig. Al wat ek terug kry is almal dieselfde antwoorde soos hier bo. Hoe lank gaan die uitbetaling neem. Dit is nou al n maand. Geen verskoning meer nie. Betaal my geld net aan my uit. Ek benodig dit vir medikasie.
Sanlam
Sanlam's reply04 Nov 2019, 10:45
Official
Goeiedag Vanessa

Ons verwys na u klagte. 

Ons kantoor was in kennis gestel dat daar ****ak gemaak was met u om die klagte te ondersoek.

U word aangemoedig om ****ak te maak met die betrokke person, om die klagte so spoedig moontlik op te los.

Vriendelike groete

Klienteverhoudinge