HcyhmU
How can you help me Unexceptable

1 reviews | Active since Feb 2019

28 May 2020, 10:41

SANLAM ANTWOORD OP GEEN EPOSSE

Ek probeer alreeds van Des 2019 om enige hulp van Sanlam te kry. My moeder het 2 polisse by Sanlam en is tans is Frail Care. Haar uitgawes is nou van so ń aard dat daar geen spaargeld meer oor is nie en haar pensioen dek nie alles nie. Net die doeke uitgawes beloop R3500 per maand. Sanlam kom eenvoudig nie terug na ons om te hoor of ons die polisse kan uitbetaal nie. Hierdie vrou verdien net die beste. Sy is in privaat versorging en gaan binne die volgende maand nie meer die fondse hê om alles te betaal nie. Met wie kan ons direk ****ak maak. Sanlam dit is ń skande. Sy is 73 jaar oud. Sy was baie wrees aangeval en verkrag. Sy kan niks meer vir ha****lf doen nie en het 24/7 versorging nodig. MET WIE KAN EK PRAAT OM ANTWOORDE TE KRY ...... Ek het volmag oor haar sake asook teken regte.

0
Replies (4)
Sanlam
Sanlam's reply28 May 2020, 11:07
Official
Good day, Vanessa

We are sorry to hear of your experience with us during this difficult time too. We have escalated your matter to the relevant department for further assistance. 

Kind regards,
Sanlam Client Relations

HcyhmU
How can you help me Unexceptable's update28 May 2020, 11:17
Reviewer Update
Yes this is all I get....... then no response. Plz give me a person who I can talk to....... went down to your PE Branch NO HELP. .... let us see how long this will take
HcyhmU
How can you help me Unexceptable's update28 May 2020, 13:56
Reviewer Update
Many Thanks Sanlam. An lovely lady spoke to me. All sorted. Thank you for quick response. God Bless
Sanlam
Sanlam's reply28 May 2020, 15:05
Official
Dear Vanessa

We have just been informed that one of our consultants has contacted you and we are glad to hear that your matter was taken care of efficiently. 

Regards,
Sanlam Client Relations