SK
Stefan K
1 reviews | Active since Jun 2013
01 Apr 2016, 11:44
Reff no. ***X4
Ek het begin Febuarie 2016 'n polis gekanseleer en Sanlam het dit ontvang en onderneem om dit te kanseleer. Einde Febuarie en Maart is premies vzn my rekening verhaal en nou reageer niemand op my emails nie! Ek het die polis gekanseleer omdat ek die geld nodig het en het dit nou baie nodig! Dis n skande dat niemand meer ander mense se hardverdiende geld en hul wense kan respekteer nie. Ek soek net my premies terug wat onregmatig verhaal was.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sanlam's replyOfficial
01 Apr 2016, 11:57Hello stefandeklerk,
Ons erken ontvangs van u klagte en onderneem om dit dringend vir u te ondersoek. ****ak sal spoedig met u gemaak word.
Vriendelike groete
Klienteverhoudinge
Ons erken ontvangs van u klagte en onderneem om dit dringend vir u te ondersoek. ****ak sal spoedig met u gemaak word.
Vriendelike groete
Klienteverhoudinge
Sanlam's reply01 Apr 2016, 11:57
Official
Hello stefandeklerk,