LJVV
Lindy Jansen Van Vuuren

1 reviews | Active since Aug 2024

20 Aug 2024, 20:36

Pension

Ek weet nie eers waar om te begin nie....my man het amper 7 weke terug bedank...Nou die ding is ons bel vir sanlam jy hou vir ewig aan en as jy deurkom is daar altyd ñ storie oor hoekom jou geld nie inbetaal is nie....Kyk vandag was nou rerig een te veel...My man het gebel en die persoon lig hom toe in dat sy geld oppad is om te transefer na n ander rekening kom toe agter daar is 2 dokemente een nie syne ander persoon sin...hy vra toe hoelank dit gaan vat dat dit reg gemaak word en uit betaal nee sè sy 3 tot 5 werks dae goed nou kom die man bel weer hier sè die ander persoon nee die probleem le by sy bank is nie geverify nie vra hoelank dit gaan vat kry nie n andwoord nie,vertel hom wat n uur voor die tyd gebeur het hy praat dit weg....Ons bel elke week in om te hoor of als reg is en wanneer dit gaan uitbetaal,en elke keer is dit n ander storie...Hoekom is julle nie net eerlik van die begin af nie....Ons staan op die drippel om ons huis te verloor wat van dag een af is dit belowe dit vat net 6 weke....Ons moet eet kinders moet skool gaan ons maak staat op die geld en nou trek julle been...Kry asb julle dienste reg....En ja eks vies...ons bel en mail ons blou en bly net by een punt weet nog niks....

0
Replies (8)
Sanlam
Sanlam's reply21 Aug 2024, 07:37
Official
Good day Lindy   
 We are sorry to hear of your poor client service experience. We have escalated your complaint to Sanlam Corporate.
 
 Regards
 Sanlam Client Care 
Sanlam
Sanlam's reply21 Aug 2024, 10:48
Official
This is to confirm that your complaint was acknowledged via email. Please respond to the email for further assistance.

 Regards
 Sanlam Client Care 
LJVV
Lindy Jansen Van Vuuren's update21 Aug 2024, 11:08
Reviewer Update
Thank you i home this get solved soon
LJVV
Lindy Jansen Van Vuuren's update26 Aug 2024, 15:46
Reviewer Update
Its monday still no feedback...
Sanlam
Sanlam's reply26 Aug 2024, 16:02
Official
Good day Lindy   
 We are sorry to hear this. We are following up with Sanlam Corporate.
 
 Regards
 Sanlam Client Care 
LJVV
Lindy Jansen Van Vuuren's update27 Aug 2024, 11:03
Reviewer Update
Dit gaan nou vir die 8ste week nog niks terug gehoor nie....Julle kan ñ mens op hoogte hou en seker maak die mense weet wat met hulle geld aangaan....
Sanlam
Sanlam's reply27 Aug 2024, 11:12
Official
Hello Lindy

We have followed up with Sanlam Corporate again and are now waiting on feedback from them.

We will revert back to you.

Regards
Sanlam Client Care
Sanlam
Sanlam's reply27 Aug 2024, 11:54
Official
Hello Lindy

We have received feedback that Sanlam Corporate has been in touch with your husband.

Regards
Sanlam Client Care