iI
ilzedicks I

1 reviews | Active since Jul 2016

19 Dec 2017, 15:43

Pensioenarisse sonder geld vir Kersfees

Elke jaar die afgelope 4 jaar is ons pensioen die 20ste Desember inbetaal, maar hierdie jaar is daar besluit om my pensioen ( en al die ander wat saam met my in die bootjie is) se pensioen nie vroeer te betaal nie! Ek het die 5de Desember gebel en bevestig dat dit inbetaal gaan word en die antwoord was ja! Nou vandag toe ek weer bel en seker maak dit is more sodat ek my dag kan beplan word daar vir my gese dat net sekere mense more gaan pensioen ontvang en ongelukkig is ek nie 1 van hulle nie! Toe ek vra wanneer(datum) en hoe hierdie besluit na my gekomminikeer is, word daar vir my gese daar is net met die mense gekomminikeer wat wel more pensioen ontvang!! Feit is ons het baie jare hard gewerk vir ons pensioen en nou kan n paar mense om n tafel gaan sit en besluit dat ek Kersfees en nuwe jaar sonder geld moet deurbring!!!!!!

0
Replies (5)
Sanlam
Sanlam's reply19 Dec 2017, 17:12
Official

We acknowledge receipt of your complaint and will investigate the matter.

Kind regards

Client Relations

Sanlam
Sanlam's reply19 Dec 2017, 17:12
Official

We acknowledge receipt of your complaint and will investigate the matter.

Kind regards

Client Relations

Sanlam
Sanlam's reply19 Dec 2017, 17:12
Official

We acknowledge receipt of your complaint and will investigate the matter.

Kind regards

Client Relations

iI
ilzedicks I's update19 Dec 2017, 19:30
Reviewer Update
Dit is baie hartseer dat mense so behandel word! Hoekom is dit vorige jare vir al ons pensioenarisse gedoen en hierdie jaar is daar van ons wat sonder geld moet gaan Kersfees! Dit is Kersfees mense, hoe kan enige iemand so n hartelose besluit neem! Dit is ons geld, ons pensioen waarvoor ons hard gewerk het wat julle nou net kan laat besluit om ons nie voor kerstyd te gee nie! Ons wil ook Kersdag n lekker ete op die tafel he soos ander mense!
Sanlam
Sanlam's reply21 Dec 2017, 09:07
Official

Good day


We were informed that contact was made and Glacier is assisting you.

Regards,

Client relations