HR
Hendrina R

1 reviews | Active since Mar 2012

02 Feb 2018, 09:41

pensioen uitbetaling van oorledene

Ek het vroeg in Januarie dokumentasie deur gestuur van Mnr. SH ROOS ********** 019081 asook sy doodsertifikaat, eksekuteurs brief, ens, op 19 Januarie het mnr. Denvor Sedgwick my laat weet hy stuur die goed deur na die betrokke afdeling, en dat die goed afgehandel sal wees by 29 Januarie 2018 ek wag nog steeds vir n antwoord van hulle

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply02 Feb 2018, 10:48
Official

Goeiedag

Hiermee erken ons ontvangs van u klagte. Ons verwys u klagte na die betrokke afdeling vir ondersoek.

Hulle sal u binnekort ****ak.

Groete

Klienteverhoudinge

Sanlam
Sanlam's reply05 Feb 2018, 07:48
Official

Goeiedag

Ons doodseise konsultant het u Vrydag gebel maar kon u nie op die telefoonlyn kry nie. Sy het bevestig dat sy 'n epos aan u gestuur het .

Vriendelike Groete

Klienteverhoudinge