JP
Jop P

1 reviews | Active since Feb 2017

02 Jan 2024, 08:54

Patetiese kleinte diens Sanlam

Uiterste swak kleinte diens. Eis ingedien 18 Des 2023 en niks het gebeur sedert dien. Gé***el om bevestig dat dokumente ontvang is en call center het erken. Gevra wanneer verwerk Sal wees vir my gese 27ste Des. 27 Des niks bebeur nie. Ges***el en persoon het geeskaleer en gese Sal 29ste Des afgehandeld wees. Ekt gevra hoe laat Ek kan opvolg op 29ste en Sy antwoord was 12:00. Teen 12:00 het niks gebeur en toe Ek s***el is Sanlam weg op vakansie. Vanmore toe Ek opvolg is daar nog steeds niks gedoen nie. Absoluut patéties!!

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply02 Jan 2024, 10:22
Official
Good morning Jop

We apologise for your service experience and have requested urgent assistance from the responsible department.

Regards
Sanlam Client Care
Sanlam
Sanlam's reply04 Jan 2024, 11:33
Official
Good morning Jop

We have received feedback that the Claims department has been in touch with you and that they are busy assisting you.

They will revert back to you.

Regards
Sanlam Client Care