1 reviews | Active since Oct 2012
PATETIES, ONMENSLIKE EN GEVOELLOSE SANLAM
Ek skryf nou in afrikaans want dit is MY taal. Sanlam is PATETIES wat hulle boedel afdeling betref en erg onmensli****!!!!!! Dink hulle moet die personeel verander wat met die hartseer mense moet werk want wragtig hulle het GEEN empatie nie. My skoonseun is verlede desember skielik op die ouderdom van 40 jaar oorlede aan 'n masiewe hartaanval. My dogter wat na haar 5 jarige seun moet kyk en wat MS het kry GEEN bystand van sanlam nie. Sy het 'n halfdag werk en kry maar 'n klein salaris en my skoonseun was die hoofbroodwinner en op die oomblik gaan dit maar erg broekskeur met haar om te voorsien aan al die behoeftes. Weet mos maar die boedel vat maar a tydjie en daarom het my dogter 'n klein bedraggie gevra by sanlam van HAAR GELD net om aan die lewe te kan bly. EN SANLAM SE NET NEE HULLE KAN DIT NIE DOEN NIE!!!!!!!! Ons is ook maar net pensonarisse en het ook nie baie geldjie ne en probeer maar help waar ons kan maar dis moeilik om 2 huishoudings aan die gang te hou met net 'n bietjie geld. Weet dat daar faktore is wat met alle boedels gepaart gaan maar sy wil nie AL die geld he nie net a berag om daagliks te kan lewe en kos te koop. Hulle is sooo onbehulp vaardig en voel eenvoudig niks vir die hartseer mense wat agter bly nie en my dogter man nie stress nie met haar siek nie. Dis 'n lewenslange siek en dit is nie vir my lekker om te sien hoe hulle haar hanteer nie en my klein seun van 5 jaar wat sy pa verloor het moet nou ook hieronder lei!!!!!!! Ek kan op die oomblik salam se dak afruk om net tot hulle sinne te kan kom. Wonder hoe sal die base voel as hulle in my situasie was en sommer net aanvaar het dis hoe dit is wel ek gaan nie stil sit en sien hoe my dogter kan doodgaan nie!!!!!!!!
My dogter het al vir my 'n brief gegee en al die dokumente wat se sy geen my toestemming om hierdie baklei namens haar te kan behartig en glo my dit gaaan ek verseker doen.
HEIDI TIERVLEI BY SANLAM WAT MET DIE BOEDEL WERK IS ONMENSLIK EN BAAAIE ONGEVOELIG TEENOOR MY DOGTER WAT AL SNIKKEND VIR HAAR HULP GEVRA HET!!!!
Geagte Louise
Hiermee erken ons ontvangs van u klagte .Ons sal die aangeleetheid verwys na die betrokke afdeling vir verdere ondersoek.
Vriendelike Groete,
Klienteverhoudinge
Geagte Louise
Hiermee erken ons ontvangs van u klagte .Ons sal die aangeleetheid verwys na die betrokke afdeling vir verdere ondersoek.
Vriendelike Groete,
Klienteverhoudinge
Geagte Louise
Sanlam Trust het bevestig dat hulle alreeds terugvoer voorsien het aan u .
Vriendelike Groete
Klienteverhoudinge
Geagte Louise
Sanlam Trust het bevestig dat hulle alreeds terugvoer voorsien het aan u .
Vriendelike Groete
Klienteverhoudinge
