AC
Aileen C

1 reviews | Active since Jun 2011

18 Sept 2015, 10:46

Onwettige Debiet order - Multid Formedstra ***

September was die 4de debiet order van R70 wat deur gegaan het vanaf ons rekening voordat ek op ons state gesien het dat daar 'n bedrag is wat af getrek word waavoor ons geen toestemming gegee het of eers weet waar dit vandaan kom. Fnb het ondersoek ingestel en laat weet dat dit 'n Sanlam polis is. <br> Ons weet niks van hierdie polis af of waar hulle ons besonderhede gekry het of waar hulle toestemming kry om geld af te trek! Ond kon 2 debiet orders se geld terug kry en die ander twee moet Sanlam terug betaal!<br> Hierdie debiet orders is onwettig!!!

0
Replies (1)
Sanlam
Sanlam's reply18 Sept 2015, 11:04
Official
Hello Aileen9984,

Hiermee erken ons ontvangs van u klagte en sal reel vir verdere ondersoek.

Vriendelike Groete
Sanlam Klienteverhoudinge