mM
mlm M

1 reviews | Active since Mar 2017

03 Mar 2017, 20:16

Onwettige Debiet order - Multid Formedstra ***8 Sanlam

<p>Eers gedink vir baie maande dit is 'n mediese fonds aftrekking maar na ondersoek besef ek dit is 'n onwettige debietorder wat oor jare nou al afgetrek word. R69.00. Ek het nooit daarvoor toestemming gegee nie en weet nie eens waar dit vandaan kom. Na ondersoek deur Standard Bank is ek in kennis gestel dat dit 'n Sanlam polis is. Ons weet niks van hierdie polis af of waar hulle ons besonderhede gekry het of waar hulle toestemming kry om geld af te trek! Ek eis 'n beeindiging en terugbetaling van alles debietorders van al die maande. Hierdie debiet orders is onwettig!</p>

0
Replies (3)
Sanlam
Sanlam's reply03 Mar 2017, 20:28
Official

Ons erken ontvangs van u plasing. Dit sal Maandag verwys word vir ondersoek en onmiddelike terugvoer

Groete

Kliënteverhoudinge

mM
mlm M's update03 Mar 2017, 20:31
Reviewer Update

Dankie vir u vinnige reaksie.

Sanlam
Sanlam's reply06 Mar 2017, 14:38
Official

Goeie dag

Ons bevestig dat Me Oelofse van Sanlam u ge****ak het . Sy het ook bevestig dat die klagte gefinaliseer is.

VriendelikeGroete

Klienteverhoudinge