EW
Edmund W

1 reviews | Active since Sept 2021

06 Nov 2024, 08:52

Onprofesionele Dienste

Sanlam lewer uiters swak dienste.

Ek het die 7de Oktober my dokumentasie ingedien vir die 2pot onttrekking. Tot op hede het ek nog nie my geld ontvang. Ek het gebel en hulle het vir my gese dit vat 20 dae. Ons is nou al verby 20 dae. Jy kry geen regte antwoorde vanaf Sanlam,as jy epos stuur,dan is jou antwoord net dat hulle dit teen n sekere datum afgehandel sal he.

Hoe onprofesioneel is dit?

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply06 Nov 2024, 08:58
Official
Good day Edmund   
 We are sorry to hear of your poor client service experience. We have escalated your complaint to Sanlam Life.
 
 Regards
 Sanlam Client Care 
Sanlam
Sanlam's reply18 Nov 2024, 15:21
Official
Good day Edmund

This is to confirm that you have been contacted and assisted. 
 Regards
 Sanlam Client Care