HR
Hendrina R

1 reviews | Active since Mar 2012

15 Jul 2015, 20:57

no response

goeie dag . ons het aansoek gedoen dat ons pensioen geld n X bedrag moet uitbetaal, ek het die vorms ingevul en terug gestuur, dis nou al n maand en ons kry nie eintlik terugvoering van Sanlam nie, nou stuur hulle weer die voms wat ek al twee weke terug ingevul het , en terug gestuur het, om weer in te vul , <br> dan vra hulle vir n ander mpy om die geld wat oor is te bele, Dit moet by Sanlam bly, en daar moet n maandelikse paaiement dan aan ons betaal word, Ek hoop regtig ek kry nou die saak op gelos, n mens stuur n email en dan as jy 20 keer vra vir kommentaar, dan kom hulle terug en vra die vorms wat ons reeds gestuur het,

0
Replies (1)
Sanlam
Sanlam's reply15 Jul 2015, 22:18
Official
Hello rinaroos,

Ons erken ontvangs van u klagte en sal dit more dringend ondersoek en met u ****ak maak.

Vriendelike groete
Klienteverhoudinge

Best regards,