1 reviews | Active since Jul 2017

29 Sept 2017, 17:03

Mango vlugte deur Sanlam Reality

Het vlugte geboek deur Sanlam Reality en moes ongelukkig datums wysig. Toe ek Sanlam se agent ****ak, sê hulle daar is slegs een person wat vlug kan wysig en sy is nie op kantoor nie. Sy is eers Maandag terug?? Ek het aangedring om gehelp te word waarna iemand my ge****ak het. Daarna moes ek uitvind dit kos amper 2 keer soveel om die vlug te wysig as wat dit kos om die vlug by Mango te wysig! Ek moet dit deur hulle wysig, Mango sal my nie help nie. Verder moet ek nou hoor daar is nie meer 'n vlug beskikbaar nie nagat ek betaal het! Hulle sal kyk en my Maandag laat weet. Ek is sprakeloos oor die swak vlak van dienslewering en dan moet ek daarvoor ook betaal nog!!

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply29 Sept 2017, 17:24
Official

Ons erken ontvangs van u plasing, maar kan ongelukkig eers Maandag die klagte aan bestuur by Reality eskaleer. Ons hoop u het reggekom oor die naweek.

Groete

Kliënteverhoudinge

Sanlam
Sanlam's reply04 Oct 2017, 08:39
Official

Goeiedag

Ons is in kennis gestel dat ons Reality-afdeling ****ak met u gemaak het en dat terugvoering verskaf is.

Vriendelike Groete

Kliënteverhoudinge