LS
Lydia S

1 reviews | Active since Aug 2013

24 Dec 2025, 11:49

Lee Beloftes oor Eis uitbetaling

Slegste diens sover die jaar! Ek het n eis die 8ste November al ingedien! Hulle het my al seker 10 keer belowe die geld sal elke keer die volgende dag of vrydag in my rekening wees! Die beloftes strek nou amper 2 maande! Elke keer moet ek maar net weer en weer en weer hoe lank aanhou met net weer lee belofdes! Ek gaan vir seker in die nuwe jaar al my goed oorskuif Allen Grey. Ons kry net goeie diens daar!

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply24 Dec 2025, 12:02
Official
Good day Lydia   We are sorry to hear of your poor client service experience. We have referred your complaint to Sanlam Life. Regards
 Sanlam Client Care 
Sanlam
Sanlam's reply12 Jan 2026, 10:31
Official
Good morning, Lydia

We have received feedback that you have been assisted.

Regards
Sanlam Client Care