1 reviews | Active since Oct 2020
Klagte
Ek het in Junie 2020 n klagte deurgegee na Grant Beharrie. (wie hy ook nou mag wees) Ontvangserkenning is gekry met die belofte dat die klagte deurgegee gaan word na die regte afdeling. Na 3 maande en 3 meer navrae wat totaal geignoreer was het daar nog niks gebeur nie. Intussen het ek my ontevredenheid deurgegee na Sanlam se algene klagte afdeling. Weer erkenning is verkry. Intussen kry ek n epos van Sanlam se klienteafdeling met n polisnommer as verwysing. Dit blyk toe weereens die verkeerde afdeling te wees. Ek het nie n klagte gemaak teen 'n polisnommer nie maar teen die pensioenfonds en teen Sanlam wat my mislei het om my inkomstes af te staan aan n derde party wat later geblyk het onnodig te wees. Dit is byna 4 maande. Mag ek ontevrede wees?
We acknowledge receipt of your complaint. Your matter was forwarded to the relevant department for further investigation.
Kind regards,
Sanlam Client Relations
We acknowledge receipt of your complaint. Your matter was forwarded to the relevant department for further investigation.
Kind regards,
Sanlam Client Relations
