PH
Pierre H

1 reviews | Active since Sept 2011

08 Dec 2015, 20:48

Insufficient response to inquiry

Hier is MY verwysings nr: ***

Hier is jul twee \versoeknommers"*** & ***

STEEDS kry ek nie toegang tot die web blad waarna ek verwys word nie

OF jul personeel IS ONBEVOEG.. OF jul sisteem werk soos sy \""baas\"" GLADNIE !!

Ek is KEELVOL om vir antwoorde te moet sit en wag !! en dan trek ek aan die kortste end aan die einde van die dag weens betalings wat nie gedoen is"

0
Replies (1)
Sanlam
Sanlam's reply08 Dec 2015, 20:50
Official
Hello Van Heerden, P,

Ons erken ontvangs van jou klagte. Ons sal dit more dringend ondersoek en aan jou terugvoer gee.

Klienteverhoudinge