JP
Jop P
1 reviews | Active since Oct 2012
12 Nov 2015, 08:34
Geen dienslewering
Sanlam het my bankbesonderhede terug verander na my vorige besonderhede sonder my opdrag. Gevolglik het my betalings vir 2 maande gehop. Op hulle webtuiste is 'n opsie om te vra dat 'n person ge****ak word. Ek het al reeds 4 keer van die opsie gebruik gemaak en niemand ****ak my terug soos hulle beweer hulle doen nie. Ek is noe moeg vir hulle patetiese diens want daar is nie 'n diens nie. Gaan absoluut al my polisse by hulle kanselleer en na 'n versekeraar gaan wat sy kliente wil diens en behou!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sanlam's replyOfficial
12 Nov 2015, 08:58Hello Jop1234,
Ons erken ontvangs van u klagte en sal reel vir dringende ondersoek .
Vriendelike Groete
Klienteverhoudinge
Ons erken ontvangs van u klagte en sal reel vir dringende ondersoek .
Vriendelike Groete
Klienteverhoudinge
Sanlam's reply12 Nov 2015, 08:58
Official
Hello Jop1234,