1 reviews | Active since Mar 2021
***ken pateties!
Ek kan nie sê ek is disgusted nie, ek is absoluut geskok oor Sanlam se swak diens! Dit het begin in Julie 2020 waar ek ges***el was deur 'n man Sibusiso Shabangu van ICTS. Vir my was daar gese ek het 'n unclaimed benefit wat moet uit betaal word aan my en hy het vir my gevra om A B C D ens vir hom deur te stuur. So gemaak selfde dag nog van die oproep. So het ons oor en weer met mekaar kommunikeer via email. As dit nie dit was nie, dan was dit dat gewees wat verkeerd was wat ek deur gestuur het. Dan het ek dit gaan regmaak op aan vraag en weer deur gestuur. 19/10/2020 was die laaste wat ek met hom gepraat het, en daar was vir my gesê al my goed is nou reg hy gaan dit deur stuur Sanlam toe. Ja... Sanlam toe.... So het ek gereeld ges***el om te hoor hoe vorder my saak en elke liewe keer was daar verskonings. Let wel. Op die masjien se boodskap voor jy met 'n agent praat word daar mos altyd gesê jou oproep word op geneem vir sekuriteits redes. Nou ja toe! Ek dare Sanlam om na al die boodskappe te gaan luister en waar ek al met agent na agent gepraat het met hulle bull**** verskonings! So het dit aan gehou. Op die einde van die dag, het iemand vir my van Sanlam gesê hulle bly my saak uit gooi want my goed is nie reg by Sars nie! I mean for heaven sakes!!!! Kon niemand by Sanlam dit van die begin af vir my gesê het nie??!!!! 2 Februarie 2021 moes ek my goed toe nou by Sars sort. 'n Swart vrou van Sars het my ges***el, en so was dit dieselfde storie as toe ek met Sibusiso gepraat het, dan is dit reg dan is dit verkeerd, dan maak ek reg soos ek kan en stuur die blerrie goed weer. Op die einde, het sy alles gekry wat sy na gesoek het en sy het vir my gesê ek moet Sanlam bel en se als is ok. Sy was happy en ek toe nie weer van haar gehoor nie. Ya right! So het ek maar weer vir Sanlam gebel, same **** different day! Ek het ook uitgevind 28/1/2021 by 'n Megan wat by Sars werk. Dat Sanlam iemand anders se is nr gebruik om my geld te probeer uit betaal!!! Die I'd nr was 7611..... Sy wou nie verder nie nr lees nie... Sy het die saak nr *** gegee! Steeds 'n gebelery van my kant af, hoor ek Oooo neee, my goed is nogsteeds nie reg nie, ek kort 'n notice of re-registration van Sars af!!! Wat de hel! My moer is nou al mooi gekoer! So gaan ek, en dis nou al blerrie 18 Februarie 2021!! Ek kom toe weer in ****ak met die Swart dame van Sars wat my met al my dokumente gehelp het, en ek smeek toe vir 'n notice of registration Want Sanlam kan mos nie hulle donnerse minds opmaak van wanneer hulle wat soek nie! So kry ek dit toe van haar die 19 Februarie, let wel, haar diens was besonders vinniger as Sanlam sin! Ek het dit dadelik weg gestuur na Sanlam toe. Die email adress wat daar vir my gegee was, spesifiek vir my ou sakie ***.... Ja einste.... So van toe af, 19 February het ek tesame 19 emails gestuur met my notice of registration! 12 Maart 2021 het ek 'n email van noreplay ontvang, neem aan van Sanlam se kant af, wat my gevra het vir my id, so het ek gemaak en weer 'n klomp emails gestuur! En weereens ***** reply van Sanlam af!!!! Want dit help mos ook nie om te bel nie. 19 Maart besluit ek en my man, ons het nou genoeg gehad van die stront en ry al die pad na Sanlam in Lynnwood toe. (Nou ek wil se om 'n lang storie kort te maak, want ek haaaaaaaaat dit om briewe te tik! Maar ek besluit tog *** dit en tik maar my hele storie uit!) So... Kom toe by Sanlam aan. By reception vra ek die dame om 'n bestuurder te spreek, al klaar goed op gewerk en reg vir 'n fight en voel of my hart in my gat sit, want ek ken myself, 'n vuil bakleier! Vat sy my na 'n vrou toe, wat ek glo nie eers of sy self geweet het of dit dag of nag is nie!! Word daar wragtig vir my gesê ek moet self Sanlam se kantore bel, sy wys my die nrs op die muur. En hier gaan Cindy alweer... Bel vir Sanlam, waar ek self in Sanlam staan, want die bliksems is mos te lui om kliente diens te gee terwyl ek daar staan. En *** vir Covid, ek is moeg om verskonings te hoor oor hoekom daar nie kliente diens is agv Covid nie!!! Anyway. Ek kom toe deur en praat met 'n man. Verduidelik aan Hom soos aan al die ander miljoene Sanlam agente met Wie ek al gepraat het van my dilemma. OK se hy, en verwys my toe na WILLEM VAN ZYL. MET email adress ***. En vra my om my dokumte na hom toe te stuur wat se ATT WILLEM VAN ZYL. Kom by huis, stuur ek dit dadelik. En al my dokumente, soos in alles! Let wel. 19 Maart. 11:16. Dis vandag 23 Maart. Ek het tot voor 15:00 nog boggerol van Willem gehoor nie! So nou vra ek, met trane in my pers oe, wat die Donner het Willem gemaak van daai tyd af tot nou toe?! Ok, so ek bel toe weer vir Sanlam voor 16:00. Tel 'n vroumens op. Vertel haar van my storie en dat ek nou gatvol is vir Sanlam en sy ***. En dat ek en my man nou albei sonder werk sit wat hy is in Maart Maand af gedank, en dat ek hoop sy kan my help want ons het regtig die geld nodig! Sy se vir my ek moet aan hang sy gaan gou vir Willem In die hande kry... Wil jy nou meer.... Sy los my so waar as *** weet vir 20 min terwyl ek luister hoe sy met haar kinders praat , waar heen sy verdwyn het sal niemand weet nie, maar ek is seker sy het van my vergeet! Want toe is daar net stilte! Maar dis mos nou wat gebeur as Companies vir hulle staff die voorreg gee om van die huis af te werk! Daar kry jy nou eers ***** kliente diens, want familie kom mos eerste en dan vergeet hulle sommer van hulle kliente wat sit en wag vir diens, maar mean time loop die airtime uit!!!! SIT die foon neer, en bel toe weer! Toe is my moer meter behoorlik deur die huis se dak! Tel 'n Swart ou die foon op. Ook maar lekker deur die ***, want hy sit ook seker by die huis en werk! Vertel weer my storie, en die keer kon ek nie help om my stem te verhef en te vloek nie! So vertel hy my dat hy kastig sopas my notice of registration ontvang het, en dat die volgende persoon wat met my saak deal dit sal kry. En dat dit 2tot 3 dae sal vat vir die progress en dan moet ek weer vir Sanlam bel!!! Wat ookal! Dink hy wragtig ek glo dit? Van laas jaar se gesukkel tot nou toe? Julle sukkel met die verkeerde teef! Ek het nou genoeg gehad! Ek SOEK MY GELD!!!!
VOLGENDE IS DIE STORIE ORAL OP FACEBOOK EN NET WAAR EK KAN EN DAN CARTE BLANCHE! WHACTH MY!!
We acknowledge receipt of your complaint. Please accept our apologies for the poor service received. We have escalated your matter to the relevant department for further investigation.
Kind regards,
Sanlam Client Relations
We acknowledge receipt of your complaint. Please accept our apologies for the poor service received. We have escalated your matter to the relevant department for further investigation.
Kind regards,
Sanlam Client Relations
