LS
Lydia S

1 reviews | Active since Aug 2013

05 Jan 2026, 12:25

Eise Afdeling is pateties

Sedert my laaste review omtrent SANLAM se eise afdeling het net mooi niks gebeur nie. Ek het nou na n uur en half die foon dood gedruk.

Bitter baie mense kla oor hulle eis geld wat nie uitbetaal is nie. Is daar iewers fout wat ons nie van weet nie?

Ek het besluit om alles te sluif na Allen Grey. Nog net goeie diens daar gekry!

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply05 Jan 2026, 13:16
Official
Good afternoon, Lydia

We are sorry to learn that you have not yet been assisted and that you are struggling to get hold of the responsible team.

We have again requested urgent assistance from the responsible team.

Regards
Sanlam Client Care
Sanlam
Sanlam's reply12 Jan 2026, 10:31
Official
 Good morning, Lydia
We have received feedback that you have been assisted.

Regards
Sanlam Client Care