JP
Jop P

1 reviews | Active since Feb 2017

06 Jan 2024, 12:10

Eis vir 5 maande geensins erken/hanteer/afgehandeld na erkenning van ontvangs

Vir die 2de keer die jaar word n eis wat Ek ingediend het, waarvoor ontvangs erken is per epos geigroneer. Vanaf 1 Aug 2023 le my eis by Sanlam onaageraak. Dus vir 5 maande het niemand hulle werk gedoen nie. Is Ek verkeerd om ontsteld en ongekrap te wees oor dit?? Absoluut pateties.

0
Replies (2)
Sanlam
Sanlam's reply08 Jan 2024, 07:55
Official
Good morning Jop

We are sorry about your claims experience and have again escalated the matter for assistance.

Regards
Sanlam Client Care
Sanlam
Sanlam's reply09 Jan 2024, 09:42
Official
Good morning Jop

We have received feedback that a claims consultant has been in telephonic contact with you.

Regards
Sanlam Client Care