1 reviews | Active since Mar 2012
Weereens, daar het blykbaar op 2 Febr, 2018 mense van die kantoor my ges***el, maar ek sien geen oproep na my no nie, in elk geval het ek die email gekry, waarop ek onmiddellik die uitstaande sarsno asook bank besonderhede gestuur het, ,, dis nou al weer n week verder en verder geen terug veering nie
Ons bevestig ontvangs van u plasing, en sal u saak na die relevante afdeling verwys vir dringende aandag.
Groete
Kliënteverhoudinge
Best regards,
Ons bevestig ontvangs van u plasing, en sal u saak na die relevante afdeling verwys vir dringende aandag.
Groete
Kliënteverhoudinge
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.