SF
Shane F

1 reviews | Active since Jul 2021

27 Jul 2021, 09:21

Assupol Absolute Swak Diens

Assupol Absolute Swak Diens Ek het van werk verander en my salaris word nou op die laaste dag van elke maan betaal. So het ek vir almal laat weet dat debiet orders na die 1ste van elke maand gedebiteer moet word en Assupol het dit aanvaar en ook vir my n e-pos gestuur om te laat weet dat dit op die 3de van elke maand my debiet order sal afgaan.

Deur die nag n eerste keer van Assupol op 27/07/2021 teen 03:14 het die debviet order afgegaan. BAIE SWAK

Dudu Veronicah Mhlanga Senior Clerk: Il Client Service Liaison: IL: Client Services Het met my alles bevestig vir die 3de van elke maand en dink nie sy het gedoen wat sy moes nie. Is sy in die regte posisie om Assupol se naam hoog te hou

0
Replies (1)
Sanlam
Sanlam's reply27 Jul 2021, 09:41
Official
Goeiedag Shane, dankie vir die kennisgewing. Ons gee so gou moontlik aandag daaraan en laat weet u per kerende epos na u adres van die verloop van die klagte. Vriendelike groete, Assupol Klagte-bestuurder