1 reviews | Active since Apr 2021
Annuteit Sanlam
Ek het n aniteit by sanlam wat op 55 jr uitbetaal ,ek het aangevra op 26 Jan ,alhoewel ek eers op 8 Feb ,55 geword het,die dokumentasie is aan my gestuur na plaaslike tak op selfde dag voltooi en by hul kantoor ingehandig met Alle dokumente verlang ,hul nagegaan en my n afhandelings datum van 16 februarie gegee,en n sluitings bedrag van R238748, op 13 februarie stuur hul n email dat bedrag nou R248210 is en dit bo bedrag van R247500 van SARS is Om n enkel bedrag uit te betaal,na benavraging is n nuwe datum van 22 februarie aan gestuur,en Weer en Weer is bedrae en datums verander,ek staan nou op 28 maart met n bedrag van R251000, Soos hul VAs gemaak het op 8 febr ,hul hardloop in surkels ,vermy direkte ****ak en weerspreek hul in verskeie email ,hul ook gese Om geen verdere aftrekkings te doen na 15 februarie,dokumentasie met opdrag Om te kanseleer en uit tebetaal is vroegtydig op 26 Jan aan hul gestuur Vir bedrag van R238748, wat onder SARS se vereiste van R 247500 is,en die getekende dokument met hul waardes aangestuur aan my is,ek verwag dus dat hul dit sal eerbied en afhandel Soos geteken en op Hou Om hulself te verspeeek in verskeie emails
Ons is jammer om te hoor van u swak kliëntediens ervaring. Ons het u klagte aan Sanlam Life verwys.
Groete
Sanlam Kliëntesorg
Ons is jammer om te hoor van u swak kliëntediens ervaring. Ons het u klagte aan Sanlam Life verwys.
Groete
Sanlam Kliëntesorg
Groete
Sanlam Kliëntesorg
Groete
Sanlam Kliëntesorg
