1 reviews | Active since Apr 2016
Baie ongelukkig klient.
Goeie dag. Ek het kos bestel vir 3 mense by sandwich baron in Middelburg Mpumalanga. Ek het n uur gewag vir my kos waar die besigheid nie eers meer as 2 blokke van ons af weg is nie. Ek het die kos 10:45 Bestel en het weer 11:40 weer gebel om te hoor waar die kos is en weer n bestelling in gesit vir nog kos. Hulle het gese ons vorige kos is al 11:10 al uit om afgelewer te word. En 10 min daarna kom ons 2de bestelling hier aan maar nog steeds nie die eerste een waarvoor ons gevra het nie wat ons bestel het al 10:45. Ek het weer die bestuurder gebel en gevra hoe werk dit dat die kos wat ons laaste bestel het eerste hier aan kom as ons eerste kos wat ons bestel het toe het hy gese hy sal n op volg doen daaroor. 11.45 Toe kom die kos hier aan en dit is kos yskoud toe bel ons weer die bestuurder, en se vir hom die kos is yskoud toe se hy, hy sal dit warm maak. Toe se ons vir hom ons wil dit nie warm gemaak he nie want anders is die toast broodjies pap, toe word daar gese ons moet dit terug stuur hy sal dit vir ons reg maak. En 11.50 is die driver hier weg met die kos en 15min later kom die driver terug met die kos wat net warm gemaak is in die microgolf jy kon voel die brood is pap binne. Met n moet of moenie toe vat ons die kos maar ons wil dit al gekanseleer het ons het dit begine eet dit was glad nie baie lekker gewees nie die brood was pap en dit was baie soggy. Glo nie gaan weer gebruik maak van Sandwich Baron nie. Dankie
