AP
Annette P
1 reviews | Active since Nov 2018
16 Feb 2022, 17:03
Klaar met debt review!
Baie baie dankie Nadia Jo en al die ander. Ek kan nou aanbeweeg en goeie besluite neem. Ek waardeer die laaste paar jaartjies wat ons saam gestap het. Dit was so lekker om julle te kon sien en my clearance by julle te kry vandag. Baie baie dankie! Annette,
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sandton Debt Counselling's replyOfficial
16 Feb 2022, 17:15Goeie Middag Annette,
Weereens, vreeslik dankie vir jou resensie, ons is so bly dat jy uiteindelik klaar is!
Dit was baie lekker gewees om jou in persoon te kon ontmoet.
Baie geluk met jou sertifikaat en onthou, ons is altyd hier vir jou, al is dit net vir ‘n geselsie.
Groete en alles van die beste,
Almal by Sandton Debt Counselling

Sandton Debt Counselling's reply16 Feb 2022, 17:15
Official
Goeie Middag Annette,