AP
Annette P

1 reviews | Active since Nov 2018

14 May 2021, 11:51

Baie Dankie Julle

Baie dankie aan julle vir die uitstekende diens wat julle vir my gelewer het oor die laaste 3 jaar. My lewe het regtig verander en ek kon 'n nuwe begin he. Ek het nog so 'n paar maande om te gaan voor ek klaar is, maar regtig, vreeslik dankie vir al die hulp. Dit word opreg waardeer. Groete, Annette

0
Replies (1)
Sandton Debt Counselling
Sandton Debt Counselling's reply14 May 2021, 11:59
Official
Goeie More Annette,

Baie dankie vir jou resensie van ons diens. 

Ons is regtig baie bly dat die proses jou lewe verander het. 

Nog net n paar maande dan is jy skuld vry! Welgedaan! 

Jy is regtig welkom en ons is steeds hier vir jou vir enige hulp.

Weereens, dankie!

Groete,

Die SDC Span