AP
Annette P

1 reviews | Active since Nov 2018

20 Nov 2018, 18:19

Baie dankie aan sandton debt counseling

Graag se ek dankie aan die beste skuldberader maatskapy. Julle almal het my dadelik tuis laat voel en ek is regtig baie bly dat julle my op die hande dra. Hierdie is nie 'n maklike besluit om te neem nie, maar julle het my leiding gegee en seker gemaak ek verstaan elke stap. Daarvoor se die tannie ontsettend dankie!

0
Replies (1)
Sandton Debt Counselling
Sandton Debt Counselling's reply20 Nov 2018, 18:29
Official
Goeie Middag Annette,

Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit regtig. Ons is bly dat jy by ons maatskappy aangesluit het en wil jou laat weet dat ons hier is vir jou, elke stap van die proses.

Groete,

Die Sandton Debt Counselling Span