PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

28 Apr 2020, 12:30

WORD GEHELP IN MY MOEDER TAAL.

Ek moet julle by Wonderpark en veral Kwena Manaka komplimenteer op die wyse dat hy my in AFRIKAANS gehelp het. Dit is n riem onder my hart. Dees dae is Afrikaans n vloek word en niemand daar buite en veral die mense wat n diens moet lewer aan die publiek wil met jou Afrikaans praat nie. Hier verwys ek na banke en super markte en veral die groot super markte. Groot 11 uit 10 vir Wonderpark.

0
Replies (0)