PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

04 Jan 2021, 12:52

VOERTAAL AFRIKAANS EN NIE ENGELS NIE.

Ook n groot sonne bok. Ek het seker 30 jaar gelede begin bloed skenk en is nou amper op 200 eenhede. Vandat julle verengels het en engels wat julle besluit het as voertaal is daar nie meer n diens nie. As julle s***el om te laat weet om weer bloed te skemnk is dit in gebroke engels wat ek nie verstaan nie.,want julle het nou wet gemaak dat die vorms in engels moet wees en die voertaal gebrabelde engels sal wees. Tot nou het niemand my weer ges***el om my te laat weet wanneer om weer te skenk nie maar julle is vining om te adverteer as daar n tekort in bloed is. As julle net julle houding regkry en n diens lewer aan die publiek wat AFRIKAANS as hulle voertaal aanneem sal dit ook baie beter met die land en julle aangaan. Moet my nie in engels antwoord of s***el nie. jULE BLY MAAR VROT.ID ***

0
Replies (0)