PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
27 Sept 2021, 13:50
TREURIGHEID.NET REKENAAR OF ROBOT WERK DAAR.
BLY MAAR TREURIG MAAR VINNIG OM TE VRA OM BLOED TE SKENK.Ek stuur vir julle n e-mail en die rekenaar is vinnig om ontvangs te erken en sê dat iemand daar my sal ****ak en dit is die einde. Ek gaan nie alles op mail sit nie want julle aldaar mors net my tyd. As julle wel terug kom in dit telefonies en in gebrabelde engels wat net julle by sanbs sal verstaan.Ek stuur n mail in AFRIKAANS EN VERWAG DAT TERUG VOERING IN AFRIKAANS MOET WEES. Engels is defnitief nie die land se AMPSTAAL NIE.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)