1 reviews | Active since May 2016
SWAK TERUG VOERING.
Ek het verskeie mail gestuur en hulle reageer net nie daarop nie.hulle is vining om n sms uit te stuur as jy moet kom skenk en hou aan en aan uitstuur totdat jy skenk.Ek het op hulle sms ook gereageer en niks het daarvan gekom nie. Ek het seker in die 90 pinte of 500ml bloed geskenk en moet elke 2 jaar n kardioloog gaan sien om by hom te hoor en vorms te laat voltooi om nog bloed te skenk.Dit is goed en wel want jy moet inteendeel hom elke jaar gaan sien omrede daar EEN stent ingesit was.As jy op die mediese fonds was is dit goed maar ek is lankal meer as 3 jaat af van die medies. ek moet my nou beroep op die Staats hospitaal en kan nie net sommer n kardioloog gaan sien om sy goedkeuring te kry om bloed te skenk nie,want nie een van die dokters het my stent ingesit nie. Ek het die SANBS gevra of hulle sal Pa staan vir die privaat dokter OM DIE VORM TE LAAT VOLTOOI WAT MY STENT INGESIT HET EN NOU IS HULLE tjoep stil wand nou kom daar uitgawes van hulle kant. maar hulle wat SANBS vergeet hoeveel geld hulle gemaak het uit die meer as 90 pinte bloed wat ek geskenk het. Ek is in n baie goeie toestand en gesondheid maar is net die onodige blerrie stent wat hulle ingesit het. Nou ja die dokter wat dit gedoen het sien nie my vandat ek laas die stent ingesit het nie meer nie. Wat my bloed druk betref is ek op my eie medikasie op 5 mg bloeddruk pil wat ek by die klieniek kry.Terloops daar kry ek 10 mg maar omdat my bloeddruk partykeer baie lag is het ek die pil gehalveer. Ek wag vir n uitsluitsel in die verband.
