PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

14 May 2019, 19:18

Skryf jou klag in engels om gehelp te word.

Dit help nie jy stuur e-mail in Afrikaans of skryf n "review"in Afrikaans nie. Hulle by die bloedbank verstaan nie Afrikaans nie en is seker op soek na iemand om hulle te help. Wat my betref is ek nou finaal klaar met hulle en nou kan hulle maar die engelse publiek betrek vir bloed. Hulle is gou genoeg om jou n sms in Afrikaans ag wat dit is die rekenaar wat die sms uitstuur anders as dit die mense by die bloedbank was ,het jy nooit n sms gekry nie want hulle by die bloedbank kan dit slegs in engels doen.WAAR IS DIE DUISENDE TALE WAT DIE LAND HET WAT NET ENGELS OP N POWER MANIER MAGTIG IS. ha ha ha dit sal hulle ook nie verstaan nie.

0
Replies (0)