PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
25 Dec 2020, 08:58
KEELVOL VAN GEEN REAKSIE OP MAIL GESTUUR.
Julle bly maar treurig en verstaan defnitief nie een van die 11 lands tale nie want julle kom glad nie terug na n klag wat ek op Hallo Peter geplaas het nie. So ek skenk nie meer bloed nie want julle laat my nie weet wanneer ek moet nie. As julle die moeite ag, moet my nie in gebrabelde engels wet nie.,Stuur dan liewers n sms wat ek in engels verstaan.Soos ek in vorige mails gesê het ek verstaan nie gebrabelde3 engels oor n foon nie. DIE IS MY LAASTE KLAG EN INDIEN EK WEEREENS NIKS HOOR OF SMS KRY NIE IS EK FINAAL KLAAR MET BLOEDSKENK.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)