PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
27 May 2019, 17:33
BLOED UIT N KLIP NET VAN EENKANT
Die bloedbank kon nie na verskeie e-mails in Afrikaans verstaan wat ek wou he nie en het toe glad nie op my relaas op hallo peter gereageer nie. hulle kan bloed uit jou tap en geld maak daar deur maar wanneer hulle moet skenk ,vee hulle ,hulle af. Jammer ek het te laat agtergekom hulle swak diens en opvolg werk.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)