EB
Elaine B

1 reviews | Active since Jun 2015

12 Jun 2015, 16:51

Wil nie 'n volle waarborg op gebreekte foon gee ni

Ek het my ****rak by MTN hernu en 'n samsung foon gekry. Die foon se kamera het van die begin af nooit gewerk nie en ek het die foon na drie dae terug gevat. na 'n maand laat weet hulle my dat hulle nou eers die foon na die fabriek gaan stuur en seker maak of ek nie die foon self gebreek het nie. En as dit 'n fabrieksfout is, is hulle nie seker of hulle die foon gaan vervang nie.

0
Replies (1)
Samsung South Africa
Samsung South Africa's reply12 Jun 2015, 17:02
Official
Hello ETlollie1,

We have noted your concerns.

Our Customer Services Executive will be in contact with you to discuss your concerns in detail.

We have escalated the matter and feedback will be provided to you soon.

Kind regards
Samsung SA