tJ
toy J

1 reviews | Active since Jul 2013

03 Nov 2015, 19:35

Very bad servic

Ek het by Nu Home n samsung tv gerkoop. My tv se ports is dood ek het na Nu home toe gegaan hulle het my complain na G & R Apliances toe gestuur. Pieter die einaar het my gebel en vir my n nuwe pc bord bestel. G & R bel jou nooit terug nie jy moet hulle aan hou bel. Hulle sou vrydag uit kom ek wag die hele dag maar niemand daag op nie. Pieter belowe dat saterdag oggend sal iemand my tv kom reg maak. Toe ek hulle na die soveelste keur bel net om te hoor hulle tec wat tv reg maak werk nie op n saterdag nie. Toe die bord by my perseel aan kom toe is dit nie die regte een nie. Wel my tv is nou al 2 weke stukkende en G & R het nou nog nie vir my n antwoord nie. Hulle sou my vandag terug gebel het maar soos ek gewoond is nog geen antwoord nie. SAMSUNG DIE MENSE GEE JULLE N SLEGTE NAAM. Dit sal maak dat ek nie weer julle produkte sal koop nie want ek het net julle apliances in my huis. Tv, yskas, wasmasjien ens miskien moet ek maar na LG toe gaan. G & R het gese as hullie nie die part kry nie sal SAMSUNG vir my n ander tv gee. Sal maar wag en sien. REF *** TRANS *** BAIE DANKIE VIR GEEN DIENS JULLE 2 JAAR WAARBORG BETEKEN NIKS MET DIE DIENS NIE

0
Replies (1)
Samsung South Africa
Samsung South Africa's reply04 Nov 2015, 12:14
Official
Hello 3610 toy,

We have noted your concerns.

Our Customer Services Executive will be in contact with you to discuss your concerns in detail.

We have escalated the matter and feedback will be provided to you soon.

Kind regards

Samsung SA