tJ
toy J

1 reviews | Active since Jul 2013

10 Nov 2015, 12:31

BAAAD SERVICE

Dankie maar nee Dankie GEEN SAMSUNG vir my meer nie. Ek sit nou al vir 3 weke sonder n TV maar nou ja seker maar net nog een van hulle ontevrede kliente. Die hoof kantoor se mense se dien is verby selg want hulle sal jou terug bel maar niemand bel jou terug nie. Binne n uur los boodskap maar nieman bel terug nie. Ek sal glo miskien binne die volgende 2 weke n Tv he. Aan al my vriende en familie sal ek aan beveel om geen SAMSUNG produk te koop nie. REF *** / TRANS *** / 10711

0
Replies (1)
Samsung South Africa
Samsung South Africa's reply10 Nov 2015, 13:36
Official
Hello 3610 toy,

Our sincere apologies for any inconvenience you may have experienced in this regard.

We believe you have been in communication with Siyabonga from our Service department and you were advised that the exchanged was logged and exchanges takes about 7 to 14 days.

Please note that Siyabonga will be in contact with you and provide status on the query logged.

Kind Regards

Samsung SA